Derby 2016

    Results

 

Tydens die Derby-kerkdiens van Klein Nederburg en New Orleans Sekondêr op Sondag 31 Julie het die twee prinsipale ‘n kers aangesteek as teken van EENHEID wat aansluit by die derby-tema: Eenheid in Sport.

Hier van links: New Orleans: Ethan Conradie (hoofseun), Nicole Petersen (hoofdogter), mnr. Andrew Groeneveld (wnmde prinsipaal) Ds. Danny George (Bethel Congregational) en Klein Nederburg: Me. Mary Banda (prinsipaal), Jade Maarman (hoofdogter) Alexander Bosch (onder hoofseun)

Mej. KN Kroning: Sat 30 Julie 2016 Skoolsaal
Mej. KN: Kayla Abrahams (middel)
Links: 2de Prinses: Mishca Herwell
Regs: 1ste Prinses: Kayla Mouries

Agter: Mej KN 2015: Robyn Allies; het die kroning waargeneem.